1
/
of
1
ISBN: 9780798174350 | Published: January 18, 2019 | Paperback
Duinhuis
Duinhuis
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Isabella Niehaus
Regular price
R 465
Regular price
R 0
Sale price
R 465
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In Duinhuis nooi Isabella Niehaus jou uit om te kom aansit om die Langtafel op die Duin. Kom vind uit waar haar kosfilosofie vandaan kom, wie haar manier van kook beïnvloed het en leer die mense ken wat haar kosloopbaan rigting gegee het. Die kookboek sluit haar uiters bekende Duinmossels en -oesters, en menige geregte uit haar reise soos Spaanse platbrood, tarte tatin en coq au vin in. Met bydraes deur bekendes asook hartsvriende.
Author Isabella Niehaus
Share
