1
/
of
1
ISBN: 9780798174541 | Published: April 1, 2017 |
Die fortuinsoekers: Die Mannheim-sage 1
Die fortuinsoekers: Die Mannheim-sage 1
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Lerina Erasmus
Regular price
R 395
Regular price
Sale price
R 395
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dis die goudstormloop van die 1880's. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Beeldskone en vasberade Deborah von Albein word gedwing om hul familieplaas te verlaat en verhuis na die goudstad Johannesburg. Te midde van onrusbarende uitdagings moet sy kies tussen Kit Malloy, 'n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin. Onvermydelike konfrontasies volg. En so begin die drieluik van Die Mannheim-sage...
Author Lerina Erasmus
Share
