1
/
of
1
ISBN: 9780798174633 | Published: March 1, 2017 |
Die Suid-Afrikaanse Melktert-versameling
Die Suid-Afrikaanse Melktert-versameling
Author:Callie Maritz
Author:Mari-Louis Guy
Regular price
R 300
Regular price
Sale price
R 300
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Daar is 'n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak: met 'n skilferkors-kraag, krummelrige broskors, koekiekrummelkors of sonder kors; gegeur met kaneel, naartjieskil, perskeblare, neutmuskaat of vanielje, amandel, karamel, sitrusskil of kardemom; gebruik as 'n tert (gebak of ongebak), nagereg, skommeldrankie, "shooter", melkskommel of as vulsel vir ander gebak soos doughnuts: melkterte van oor die hele wêreld - Nederland, Portugal, Spanje, Amerika, Frankryk, Engeland en selfs China.
Author Callie Maritz
Author Mari-Louis Guy
Share
