Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798174671 | Published: October 1, 2016 |

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 299
Regular price R 0 Sale price R 299
Out of print
VAT included.

Hierdie versameling van Ingrid Jonker se werke sluit in al haar gepubliseerde gedigte (bundels: Ontvlugting, Rook en oker, Kantelson) sowel as haar jeugwerk. Ons sal opnuut herinner word waarom van Jonker se bekendste werke, soos 'Ek herhaal jou', 'Die kind' en 'Bitterbessie dagbreek', steeds beskou word as van die mees geliefde gedigte in die Afrikaanse letterkunde.

Author Ingrid Jonker

View full details