Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798174763 | Published: November 8, 2017 |

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux Keur 3

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Die honger hart
Deel van die pakket
Verskuilde liefde

In Die honger hart moet Julia Naudé haar peetpa se ongewone voorwaarde behou om die plaas, wat sy saam met die plaasbestuurder geërf het, te beskerm.  

In Deel van die pakket staan Gita van Duinen op die drumpel van 'n  nuwe lewe, maar meer veranderinge lê voor. 

In Verskuilde liefde, keer dr. Edmund Wiese terug uit die buiteland. Hy moet vrede maak met die leë kol wat sy broer, Fanie, agtergelaat het. En drie weke later maak hy 'n onverwagse ontdekking wat sy prioriteite verander.

View full details