1
/
of
1
ISBN: 9780798174824 | Published: July 1, 2017 |
Die goudkewers: Die Mannheim-sage 2
Die goudkewers: Die Mannheim-sage 2
Author:Lerina Erasmus
Regular price
R 425
Regular price
Sale price
R 425
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Johannesburg dreig om 'n spookdorp te word. Die stad se myne is deurspek met piriet, en op politieke gebied word die fondamente gelê vir die Anglo-Boereoorlog. Dit is teen hierdie agtergrond dat die liefdesverhaal van Deborah Mannheim en Kit Malloy afspeel. Maar Deborah sal uiteindelik moet kies: Kies sy haar liefde vir Kit, of eerder die verpligtinge teenoor haar man, Karl, en die skatryk Mannheim-familie, wie se myne skielik haar verantwoordelikheid geword het?
Author Lerina Erasmus
Share
