1
/
of
1
ISBN: 9780798174886 | Published: November 1, 2016 |
Padmaker
Padmaker
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Christine Barkhuizen le Roux
Regular price
R 310
Regular price
Sale price
R 310
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Nuwe uitgawe met nuwe omslag.
'n Sensitiewe roman oor die afdruk wat een geslag op 'n volgende laat. Wanneer haar bejaarde ma verdwyn, besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar terug na die padkampe waar haar pa, 'n padskraperoperateur, die lewe vir haar uitgelê het en waar haar ma se stryd teen armoede begin het. Katrien se reis is meer as 'n herinneringstog; op die oop pad onthou sy weer haar pa se woorde: "Om te weet waarheen jy op pad is, moet 'n mens onthou waar jy vandaan kom."
Author Christine Barkhuizen le Roux
Share
