Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798174909 | Published: July 1, 2017 | Paperback

'n Droë wit seisoen (57)

'n Droë wit seisoen (57)

Author:RAPPORT100
Regular price R 399
Regular price R 0 Sale price R 399
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 57

In die middel van die verhaal staan Ben du Toit — “’n doodgewone, onskadelike, onmerkwaardige mens”.
Maar sy rustige bestaan word ontwrig wanneer sy ingebore sin vir regverdigheid bots met die brutaliteit van apartheid. Ná die gewettigde moord op sy swart tuinier en dié se seun tydens die 1976 Soweto-opstande, begin Ben vrae vra wat niemand rondom hom wil hoor nie.
Sy soeke na die waarheid dryf hom geleidelik in opstand teen die hele geskiedenis en stelsel wat hom gevorm het. Ben is nie ’n politieke aktivis of revolusionêr nie — hy wil bloot weet wat werklik gebeur het. Vir sy familie lyk dit na dwaasheid, maar vir hom het dit ’n saak van gewete geword.
Met die hulp van Stanley, ’n taxibestuurder uit Soweto, en Melanie, die joernalis op wie hy verlief raak, voer Ben ’n bitter en gevaarlike stryd teen apartheid en die Veiligheidspolisie.
Namate die druk toeneem en Ben begin vermoed dat sy eie lewe in gevaar is, vertrou hy al sy dokumente, verklarings en bewyse aan ’n ou universiteitsvriend toe — ’n skrywer wat die waarheid kan opteken.
Sodat niemand ooit weer kan sê:
“Ek het nie geweet nie.”geweet nie.'

Author André P Brink

Author RAPPORT100

View full details