Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798174916 | Published: November 1, 2016 |

Getuie

Getuie

Regular price R 340
Regular price Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Nuwe uitgawe met nuwe omslag.

Die selfmoord van haar vriendin, Mignon, laat Maggie met meer vrae as antwoorde. In 'n brief vra Mignon vir Maggie om 'n familielid in die tronk te gaan soek. Bea Mostert, 'n eks-Getuie soos Mignon, is tot dertig jaar tronkstraf gevonnis vir 'n onvergeeflike daad. Wat het hierdie twee vroue tot sulke uiterstes gedwing - en speel hul godsdiens 'n rol? Maggie se soeke na antwoorde word deel van haar eie pad na aanvaarding van haar man se dood en begrip vir haar Ierse pa se hardvogtigheid.

View full details