Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798174947 | Published: November 1, 2016 |

Die olifantjie wat aan die slaap wou raak

Die olifantjie wat aan die slaap wou raak

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Die hasie wat aan die slaap wou raak was 'n internasionale blitsverkoper. Nou is die opwindende tweede boek in hierdie baanbrekerreeks beskikbaar! In die boek stap Alie die olifantjie deur die woud, terwyl sy gereed maak om te gaan slaap. In die towerwoud beleef strelende en kalmerende dinge saam met Alie wat hulle help om te ontspan en aan die slaap te raak. Jy kan nou ook beheer neem van bedtyd en sorg dat dit 'n vreedsame en liefdevolle afsluiting van jou kind se dag word!

View full details