Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175005 | Published: July 1, 2017 |

Boerekos met 'n twist

Boerekos met 'n twist

Regular price R 450
Regular price Sale price R 450
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In Boerekos met 'n twist gee Annelien 'n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma en oumagrootjie gemaak het. Dié 140 familieresepte vir soppe, souse, groente-, vleis- en nageregte én gebak en spenstreffers is getoets, bevat g'n vreemde bestanddele nie en sit die 'resep-met-'n-les'-konsep voort wat haar gelyknamige blog en Facebookblad so 'n sosialemediasukses maak. Boerekos met 'n twist kan beskryf word as 'n kompakte 21ste-eeuse Kook en Geniet vir besige mense.

View full details