Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175012 | Published: March 1, 2017 |

Soek en vind 3D: Boek 1

Soek en vind 3D: Boek 1

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Hierdie prettige reeks sluit 'n 3D-bril in waardeur kinders na wonderlike 3D-illustrasies kan kyk wat lyk of hulle uit die bladsye spring! Op die besige en kleurvolle bladsye kan kinders soek na voorwerpe en die karakters wat snaakse goed in die verskillende tonele aanvang en ongelooflike avonture beleef asof hulle self daar is.

View full details