Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175029 | Published: March 1, 2017 |

Soek en vind 3D: Boek 2

Soek en vind 3D: Boek 2

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Oppas! Die seerowers peper jou met hulle kanonne! Gou, kruip weg! King Kong gaan ontsnap en dan is dit klaarpraat met julle almal! Versigtig, koes! Die hekse het van hulle besemstokke afgespring en hullesoek jou bloed! Sit jou 3D-bril op en geniet hierdie prettige boek met wonderlike 3D-illustrasies wat lyk of hulle uit die bladsye spring. Soek na die karakters wat snaakse goed in die verskillende tonele aanvang en beleef ongelooflike avonture asof jy self daar is.

View full details