1
/
of
1
ISBN: 9780798175036 | Published: February 1, 2017 |
Leer hoe laat dit is
Leer hoe laat dit is
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Editions Caramel
Regular price
R 135
Regular price
Sale price
R 135
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie boek is vol eenvoudige verduidelikings en prettige aktiwiteite wat jou sal leer hoe om te weet en te wys hoe laat dit is.'n Horlosie met arms wat kan beweeg, gee jou kans om dit wat jy geleer het te oefen - en om jouself keer op keer daarmee te toets. Die antwoorde is aan die einde van die boek. As jy weer sien, sal jy self kan sê hoe laat dit is en altyd betyds wees.
Author Editions Caramel
Share
