1
/
of
1
ISBN: 9780798175043 | Published: April 1, 2017 | Paperback
My diere-atlas
My diere-atlas
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Editions Caramel
Regular price
R 145
Regular price
Sale price
R 145
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto's oor die ongelooflike wonders van die diereryk. Jy kry boonop baie plakkers om op die plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas sal jou leer van die wêreld se diere, hulle habitat en hulle persoonlikhede. Jy sal sien hoe hulle lewe en op watter kontinente 'n mens hulle kry. So, maak reg vir 'n safari om die wêreld.
Author Editions Caramel
Share
