1
/
of
1
ISBN: 9780798175050 | Published: April 1, 2017 |
My wonders van die wêreld atlas
My wonders van die wêreld atlas
Author:Editions Caramel
Regular price
R 145
Regular price
Sale price
R 145
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto's oor die natuurlike en mensgemaakte wonders van ons planeet. Jy kry boonop baie plakkers om op die wêreldkaart en in die boek te plak. Hierdie atlas sal jou leer om die wêreld se beroemde wonders te herken, en ook om nuwes te ontdek. Jy sal sien waar hulle is en wat hulle so wonderlik maak. So, maak reg vir 'n betowerende wondertoer.
Author Editions Caramel
Share
