1
/
of
1
ISBN: 9780798175067 | Published: May 1, 2017 |
Grotbewoners
Grotbewoners
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Editions Caramel
Regular price
R 115
Regular price
R 0
Sale price
R 115
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Kinders kan hierdie boek soos 'n tydskrif lees en die aktiwiteite geniet wat almal oor grotmense en die oertyd gaan. Daar is 'n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en'n boeiende storie oor die Magnon- gesin. Kinders kan selfs hulle eie 3D-mammoet bou!
Author Editions Caramel
Share
