1
/
of
1
ISBN: 9780798175081 | Published: April 1, 2017 |
Die krokodil wat vir water gegril het
Die krokodil wat vir water gegril het
Author:Gemma Merino
Regular price
R 175
Regular price
Sale price
R 175
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Almal weet krokodille hou baie van water. Maar nie hierdie krokodil nie. Hy GRIL vir water. Hy hou baie meer van boom klim! Maar dit raak vreeslik eensaam as 'n mens anders is as almal om jou en die krokodilletjie probeer sy bes om te verander. Maar nattigheid is nie vir almal nie - en hy bibber en ril en 'n groot, warm nies begin kriewel in sy neus...Kan dit wees dat hierdie krokodil dalk glad nie 'n krokodil is nie?
Author Gemma Merino
Share
