1
/
of
1
ISBN: 9780798175098 | Published: May 1, 2017 |
Soek-soek inkleurboek: Op die Plaas
Soek-soek inkleurboek: Op die Plaas
Author:Ballon Media
Regular price
R 80
Regular price
Sale price
R 80
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van oulike plaasdiere. Van varkies wat snork tot snaakse voëlverskrikkers en oulike kuikens. Kinders speel speurder, leer ken die plaaslewe en gee kleur aan hierdie prente.
Author Ballon Media
Share
