1
/
of
1
ISBN: 9780798175104 | Published: May 1, 2017 |
Soek-soek inkleurboek: Voertuie
Soek-soek inkleurboek: Voertuie
Author:Ballon Media
Regular price
R 80
Regular price
Sale price
R 80
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van voertuie. Van lugballonne met sterre op tot stoomlokomotiewe, en selfs ruimteskepe wat vinniger as lig vlieg.
Author Ballon Media
Share
