1
/
of
1
ISBN: 9780798175111 | Published: May 1, 2017 |
Soek-soek inkleurboek: In feetjieland
Soek-soek inkleurboek: In feetjieland
Author:Ballon Media
Regular price
R 80
Regular price
Sale price
R 80
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van karakters uit feetjieland. Van 'n fee wat in 'n seepborrel woon tot 'n towenaar wat sy hoed verloor het en drake wat vuur spoeg. Kom kuier in feetjieland en gee vir alles en almal kleur.
Author Ballon Media
Share
