Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175128 | Published: May 1, 2017 |

Soek-soek inkleurboek: Diere

Soek-soek inkleurboek: Diere

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 75
Regular price Sale price R 75
Out of print
VAT included.

Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van diere. Van paddas wat spring tot marmotjies wat gaap en krokodille wat 'n kroon dra. Kom kuier in hierdie oerwoud van diere!

Author Ballon Media

View full details