1
/
of
1
ISBN: 9780798175142 | Published: January 1, 2017 |
Die beer en die klavier
Die beer en die klavier
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:David Litchfield
Regular price
R 180
Regular price
Sale price
R 180
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Op 'n dag kom 'n jong beertjie op iets vreemds in die woud af. Wanneer hy aan die klawers raak, begin 'n reis wathom ver van sy huis af neem - na 'n nuwe en wonderlike plek waar pragtige klanke die lug vul en roem en rykdom op hom wag. Die stad is alles waarvan die beer nog altyd gedroom het, maar diep in sy binneste knaag iets aan sy hart . . .
Author David Litchfield
Share
