Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175159 | Published: April 1, 2017 |

Kleure van die liefde - 25 van die beste stories uit rooi rose

Kleure van die liefde - 25 van die beste stories uit rooi rose

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 260
Regular price Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Oplaas 'n nuwe versameling 25 lekkerlees-liefdesverhale wat oor die jare in rooi rose verskyn het. Gunsteling-skrywers se verhale is hier te vinde: Sophia Kapp, Irma Joubert, Helene de Kock, Annelie Botes, Elsa Winckler. En dan ook Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, en veral 'n uitmuntende verhaal deur die oorlede skrywer George Weideman. As jy daarvan hou om 'n boks sjokolade op een slag te verslind, dan is dié Kleure van die liefde net reg vir jou.

View full details