Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175197 | Published: May 1, 2017 | Paperback

Liewe Heksie en die sterretjieskombuis

Liewe Heksie en die sterretjieskombuis

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Verna Vels
Illustrator:Vian Oelofsen
Regular price R 170
Regular price Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Liewe Heksie veroorsaak per ongeluk dat een van haar dak se sinkplate afwaai, en is baie bekommerd oor die groot gat in die dak bokant haar kombuis. Maar wanneer sy die aand 'n geheimsinnige besoeker kry, kry sy sommer ook 'n groot verrassing.
Een van die gewildste Liewe Heksie-stories nou in prenteboekformaat vir 2 tot 4 jariges.

Author Verna Vels

Illustrator Vian Oelofsen

View full details