Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175210 | Published: May 1, 2017 |

Bennie Boekwurm vertel lekker stories 2

Bennie Boekwurm vertel lekker stories 2

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 220
Regular price Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Bennie Boekwurm woon in sy tonnelhuisie in die Wielie Walie-parkie, waar hy vir die kinders boeke lees. In hierdie pragtig-geïllustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike stories: Miesie Muis bak 'n verjaardagkoek, Ouma kry 'n hondjie, Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies! 'n Heerlike opvolg op die eerste topverkoper 'Bennie Boekwurm vertel lekker stories' met een van Suid-Afrika se gewildste en mees ikoniese kinderkarakters.

Author Louise Smit

Illustrator Johann Strauss

View full details