1
/
of
1
ISBN: 9780798175234 | Published: June 1, 2017 |
Haas Das se Nuuskas: Episode 1
Haas Das se Nuuskas: Episode 1
Author:Louise Smit
Illustrator:Vian Oelofsen
Regular price
R 165
Regular price
Sale price
R 165
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Almal van Menseland sal verheug wees om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. Al die ander vermaaklike karakters is ook terug; soos grootoom Flapoor Olifant, oompie Bulletjie Wildebees, Stokkina Meerkat, Hasie Kwassie, Moeder Raaf en vele meer! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
Author Louise Smit
Illustrator Vian Oelofsen
Share
