Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175258 | Published: July 1, 2017 |

Haas Das se Nuuskas: Episode 2

Haas Das se Nuuskas: Episode 2

Illustrator:Vian Oelofsen
Regular price R 195
Regular price Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hiëna en die diere bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Author Louise Smit

Illustrator Vian Oelofsen

View full details