Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175296 | Published: September 17, 2017 |

Haas Das se Nuuskas: Episode 4

Haas Das se Nuuskas: Episode 4

Illustrator:Vian Oelofsen
Regular price R 195
Regular price Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending raak Boeboe die bobbejaantjie vermis en almal is bekommerd, want Hoohoeff Hiënia is in die omtrek. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Author Louise Smit

Illustrator Vian Oelofsen

View full details