Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175319 | Published: June 1, 2017 |

PresiesAnders 1: Eksperimente en eerste soene

PresiesAnders 1: Eksperimente en eerste soene

Regular price R 185
Regular price Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Zoe en Zoya is 'n identiese tweeling. Maar dit is waar die ooreenkoms eindig. Terwyl Zoe gedurig haar neus in 'n boek het en posters van die periodieke tabel teen haar kamermuur plak, is Zoya meer behep met haar voorkoms en die nuutste ou waarop sy kamtig verlief is. Wanneer Zoe 'n klomp seuns as proefkonyne gebruik vir haar ekspo-taak, raak dinge gekompliseer. Zoe móét net beheer kry van haarself. En beslis en absoluut totaal en al nie staan en verlief raak op haar sussie se kêrel nie!

Author Cecilia Steyn

View full details