1
/
of
1
ISBN: 9780798175371 | Published: July 1, 2017 |
Harry Griesel 2: Die spookplaag
Harry Griesel 2: Die spookplaag
Author:Sonja Kaiblinger
Regular price
R 240
Regular price
Sale price
R 240
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Daar is 'n spookplaag in die dorp! 'n Hele klomp kinders in Otto se skool word skielik deur spoke geterroriseer en 'n oorlede Spaanse bulvegter wil by Otto se tante intrek. Maar drie huisspoke en 'n pratende vlermuis is klaar genoeg - Otto het beslis nie nog 'n huismaat nodig nie. Waar kom al die spoke vandaan? En hoe raak mens van hulle ontslae? Gelukkig het Otto se vriend Harry, die Grieselgryper, goeie kontakte aan die Oorkant.
Author Sonja Kaiblinger
Share
