Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175432 | Published: September 7, 2017 |

Krappie en die kroon

Krappie en die kroon

Regular price R 160
Regular price Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Krappie is vir niks bang nie. Maar wanneer hy skarrel om 'n blink ding doer op die rotse te gaan ondersoek, word hy weggespoel in 'n wilde onderwater avontuur! Die koning van die krewe se kroon is weg en Krappie is in groot moeilikheid. Gelukkig ontdek hy dat met 'n bietjie vertroue in ander, vriendskap soms op onwaarskynlike plekke te vind is. 'n Heerlike voorlees- en selfleesstorie deur die gewilde Fanie Viljoen.

Author Fanie Viljoen

View full details