1
/
of
1
ISBN: 9780798175470 | Published: November 2, 2017 |
Bennie Boekwurm se tonnelhuisie
Bennie Boekwurm se tonnelhuisie
Author:Louise Smit
Illustrator:Johann Strauss
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Elke dag trek Bennie Boekwurm sy swaar waentjie vol boeke na die parkie om vir die kinders te gaan stories lees. Mokkie Mol met sy sterk pote kom hom help. Maar Mokkie kan nie mooi sien nie en boems-kadoems loop hy in 'n boom vas. Karra-kaparra! kantel die waentjie om en al die boeke val uit. En boonop is Bennie se bril nou skoonveld!
Author Louise Smit
Illustrator Johann Strauss
Share
