Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175494 | Published: October 6, 2017 |

Karel Kraai se kitaar

Karel Kraai se kitaar

Illustrator:Luan Serfontein
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Mamma Kraai weet haar kuiken het 'n spesiale musiektalent. Hy kan fyn luister en allerhande geluide naboots. Hy sing dag en nag “Ha-ha-a-a-aa!' soos Hadeda, soos Jangroentjie 'Tji-tji-tjoe!' en soos Duif 'Koekeroekoe!'. Dit laat al die voëls se koppe draai. Hulle ken nie meer hulle eie geluide nie! Die hele bos is deurmekaar.
Mamma Kraai besluit hulle moet trek en 'n plek gaan soek waar niemand ooit weer oor haar Kareltjie se musiek sal kla nie.

Author Louise Smit

Illustrator Luan Serfontein

View full details