1
/
of
1
ISBN: 9780798175517 | Published: October 6, 2017 |
Sarel Seemonster se avontuur
Sarel Seemonster se avontuur
Author:Louise Smit
Illustrator:Luan Serfontein
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Sarel Seemonser is lus vir avontuur. Maar voordat hy vertrek, waarsku sy ouma Seemonster: “Onthou, as jy in die moeilikheid is, het jy 'n wapen. Seemonsters blaas stoom uit en dit laat diere dink daar is vuur binne ons.” Sarel se stoom borrel en gorrel die lug in. Maar wat gaan gebeur as hy 'n skelm wolf, 'n slang en 'n aasvoël teëkom?
'n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die destydse TV-reeks Wielie Walie.
Author Louise Smit
Illustrator Luan Serfontein
Share
