Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175623 | Published: April 1, 2017 |

Die Smurfies: Aktiwiteitsboek 2

Die Smurfies: Aktiwiteitsboek 2

Regular price R 105
Regular price Sale price R 105
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In hierdie prettige aktiwiteitsboek met plakkers kan kinders deel word van avonture in die nuwe "Smurfs and the Lost Village"-fliek. Kinders versier tonele met mooi plakkers, kyk wie pas in en wie nie, soek en vind verskille, loop deur doolhowe en leer allerhande vaardighede, soos om fyn op te let, te teken en in te kleur . . . alles in hierdie boek vol opwindende Smurfie-aktiwiteite.

View full details