Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175654 | Published: June 1, 2017 |

Rooi haring

Rooi haring

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 360
Regular price Sale price R 360
Out of print
VAT included.

"Ek is die sondebok. Ek het dit gedoen." Só begin Rooi haring, 'n skreeusnaakse speurverhaal wat afspeel in die Suid-Afrikaanse restaurantbedryf. Hartman Swiegers, restaurantier en topsjef, word tydens die openingsaand van sy restaurant Tydloos vermoor. Sy bevrore liggaam word in 'n yskas gevind, met twee opgerolde harings as enigste leidraad. Watter van die uitsoekgaste is verantwoordelik? Of is die moordenaar dalk een van die kombuispersoneel? 'n Humoristiese whodunnit met verskeie kinkels.

View full details