1
/
of
1
ISBN: 9780798175692 | Published: January 26, 2018 |
Maalvleis
Maalvleis
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Karen Hart
Regular price
R 285
Regular price
Sale price
R 285
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In dié boek deel Karen meer as 100 liplekker maalvleisresepte. Sy begin by hoe jy jou eie maalvleis kan maak, basiese frikkadelle en dan gee sy 'n
verskeidenheid resepte van morsjorse tot iets vir die spogtafel.
Met lekker resepte vir piekniekbederfies, pastageregte, pasteie en 'n groot verskeidenheid burgers. Met 'n hele arsenaal speserymengsels vir jou koskas, help sy jou om met die afskeepkind van die vleisfamilie iets spesiaals op te tower.
Author Karen Hart
Share
