Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175753 | Published: March 1, 2017 |

Hartsnaar - Tienerharte 4

Hartsnaar - Tienerharte 4

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 230
Regular price Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Sophia en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is. In hulle matriekjaar lewe Sophia vir haar ballet en Noah spandeer meeste van sy tyd met sy kitaar. Maar hoe gaan Noah vir haar vertel hy is verlief op haar, sonder om hulle vriendskap op te foeter? En wat weet 'n nerd nou van 'n meisie se voete onder haar uitslaan? Wanneer Sophia 'n geleentheid kry om in Londen te gaan dans, is dit dalk Noah laaste kans. Die vierde titel in hierdie gewilde romantiese reeks.

Author Cecilia Steyn

View full details