Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175883 | Published: February 22, 2018 |

Kalmte in die malle gejaag

Kalmte in die malle gejaag

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe  dol en jy erg gestres. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan mens help om met nuwe oë na die wêreld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om beter interpersoonlike verhoudings te hê, 'n positiewe bydrae tot die wêreld te maak, hul woede en stres beter te bestuur en die wonderskone in elke oomblik - ook die moeilikes - raak te sien. Dit kan ook jou storie wees.

View full details