Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798175890 | Published: May 1, 2017 |

Hekel teëlmotiewe met 'n verskil

Hekel teëlmotiewe met 'n verskil

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 230
Regular price Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Motiewe met 'n verskil. Vind Marokkaanse, Delftse, Persiese en Mediterreense blokpatrone met interessante tegnieke, soos oppervlakwerk, wat op verskeie maniere gebruik kan word. Elke patroon bevat 'n diagram, die grootte, die aantal kleure, die moeilikheidsgraad en die volledige patroon. Deur 'n topverkoper-outeur.

View full details