1
/
of
1
ISBN: 9780798175937 | Published: August 31, 2017 |
Ek leer die ABC
Ek leer die ABC
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Leon Rousseau
Illustrator:Karen Ahlschläger
Illustrator:Johann Strauss
Regular price
R 95
Regular price
Sale price
R 95
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op 'n prettige manier vertroud met die alfabet van A tot Z. Eenvoudige eerste woorde en klanke wat met elke letter geassosieer word, maak dit maklik om die ABC te leer. Kinders kan aangemoedig word om na die klanke en woorde te luister en dit saam uit te spreek, terwyl die pragtige tonele verken word. Die boek vol letters en woorde vorm deel van die Storiemuis-reeks – 'n moet vir elke voorskoolse kind!
Share
