1
/
of
1
ISBN: 9780798175951 | Published: August 1, 2017 |
Die Boendoesbaai-ding
Die Boendoesbaai-ding
Author:Rudi Venter
Regular price
R 175
Regular price
Sale price
R 175
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Wanneer Eddie twee mans hoor praat oor 'n rooftog jare gelede tydens die Boendoesbaai Derby, is hy vasberade om die geheim te ontrafel. Kon so iets skokkends ooit in hulle klein kusdorpie gebeur? Maryna Cloete, pal met haar neus in ander se sake, meng natuurlik dadelik in met sy planne. Hulle pad kruis ook met die Von Dempter-neefs, Hein en Roelof, wat in die woonwapark kamp vir die vakansie. En gou word dit duidelik dat vraagtekens soos coat hangers die dorp vol hang.
Author Rudi Venter
Share
