1
/
of
1
ISBN: 9780798176040 | Published: April 1, 2017 |
Helene de Kock Keur 1
Helene de Kock Keur 1
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Helene de Kock
Regular price
R 290
Regular price
Sale price
R 290
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die soete dwaling
Seisoen van die skimmelson
Anderkant die vloedwaters
Vrou vir Ver-en-Naby
In Die soete dwaling vlug dr. Daïrus Deetlefs na Londen en hier ontmoet hy die misterieuse Sylvia Saunders.
In Seisoen van die skimmelson dink Madel Vermeer dat sy haar jeugliefde slegs tydelik agterlaat.
'n Ontmoeting met 'n vreemdeling verander die verloop van dr. Bernard Linde se lewe in Anderkant die vloedwaters.
En in 'n Vrou vir Ver-en-Naby moet Laura Krause kies tussen 'n lewe tóé en 'n lewe vórentoe.
Author Helene de Kock
Share
