1
/
of
1
ISBN: 9780798176163 | Published: August 1, 2017 |
Radbraak
Radbraak
Author:Jolyn Phillips
Regular price
R 270
Regular price
Sale price
R 270
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Radbraak is Jolyn Phillips se digdebuut: soms liries maar deurgaans skreiend en uitdagend. Sy verbrokkel taal, draai die rug op haar vel-taal, 'radbraak' haar eie taal. Dit is die enigste medium wat sy het, maar sy breek dit, sy vernuwe en ont-taal dit. Volgens bekroonde digter Petra Müller is Radbraak 'n 'klein aardbewing van 'n bundel'.
Author Jolyn Phillips
Share
