Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798176200 | Published: August 1, 2017 |

Nou, hier

Nou, hier

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 280
Regular price Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Op die oppervlak van dié hoogs afgeronde digdebuut roer daar 'n oënskynlike eenvoud, maar onderliggend is 'n web van deurdagtheid versteek. Coetzee put uit die wêreld van die huisvrou, die groei en verbrokkeling, vreugde en pyn van verhoudings, die Boeddha, die omgewing en die hier en nou soos gesetel in die durende gang van lewe en dood.

View full details