1
/
of
1
ISBN: 9780798176217 | Published: July 1, 2017 |
Kokkedoortjie
Kokkedoortjie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Human & Roussaeu
Regular price
R 360
Regular price
Sale price
R 360
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Kokkedoortjie is 'n kookboek vir die gesin, vir kinders en vir die kind in ons almal. Dit verweef elke dag se resepte met 'n unieke bestanddeel - die kleurvolle verbeelding van 'n kind. Dit wissel van eiernessies vir ontbyt, die beste kosblik-toebroodjies ooit, koekies vir Entrepreneursdag, trooskos, sportiewe hamburgers, piekniekslaaie, poetsbak-poedings, plaatkoekies en pannekoek. Die beoordelaars deel ook hul gunsteling resepte.
Author Human & Roussaeu
Share
