Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798176385 | Published: October 5, 2017 |

Eerste sprokies: Die drie varkies

Eerste sprokies: Die drie varkies

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Lank gelede was daar drie varkies wat saam met hulle mamma in 'n pragtige huisie gebly het. Hulle was baie gelukkig so saam. Die varkies het elke dag groter en sterker geword. Op 'n dag was hulle varkstoeltjies skielik te klein vir hulle. Toe sê Mamma Vark: “My liefies, julle is nou mooi groot. Nou moet julle elkeen sy eie kos soek en maak, en vir hom 'n huisie bou.”

Author Ballon Media

View full details