Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798176415 | Published: October 5, 2017 |

Eerste sprokies: Die lelike eendjie

Eerste sprokies: Die lelike eendjie

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lank gelede, toe diere nog kon praat, het Mamma Eend op 'n pragtige plaas gebly. Dit was lente. Die son het helder geskyn en die gras was groen. Onder 'n bos naby die rivier het Mamma Eend op vyf eiers gesit en broei. Eendag kruip vier eendjies uit die doppe, maar die vyfde eier broei nog nie uit nie. 'n Paar dae later broei daar uiteindelik 'n groot, lelike eendjie uit. “Jy's nie 'n eend nie!” roep Mamma Eend uit. “Wie's jou mamma?”

Author Ballon Media

View full details