1
/
of
1
ISBN: 9780798176422 | Published: September 8, 2017 | Paperback
Hoezit, Antie? Vrikkie hier
Hoezit, Antie? Vrikkie hier
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Deon Visser
Regular price
R 210
Regular price
Sale price
R 210
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Vrikkie Visser is 'n fiktiewe karakter wat die mense se harte gesteel het met sy briewe aan sy 'Antie', in Volksblad en op Facebook. Vrikkie vertel van sy wedervaringe met sy oom Vissie, sy vriend Bra Pietie en sy antie Velti, en praat oor alles van dieet tot rugby en landsake. Vrikkie, al kan hy nie spel nie, se briewe is vol menslikheid en baie humor. Dis storievertel op sy beste.
Author Deon Visser
Share
